Pelgrims Rehabilitasie-sentrum.

Opleiding van liggaamlik gestremde persone om hulself te bemagtig

Meer oor ons.

Pelgrims Rehabilitasie-sentrum is ‘n nie-winsgewende
organisasie in George, wat gestig is deur Hannes Bosman, Januarie 2021.

Dit is Pelgrims se visie om liggaamlik gestremde individue in verskillende vaardighede op te lei en in staat te stel om sodoende hul eie inkomste te genereer.

Opleiding behels die vervaardiging van meubels vanuit houtpalette, industriële naaldwerk en in die nabye toekoms basiese elektriese vaardighede asook vervaardiging van leer produkte.

ons Meubels.

Hang Kruiebak

3 Rak Wit
R 280
  • 1340 x 1110mm

Hang Blombak

5 Rak
R 695
  • 1300 x 1060mm

Hang Blombak

5 Rak Wit & Grys
R 695
  • 1300 x 1060mm

Staan Blombak

2 Rak
R 550
  • 830 x 440 x 740mm

Piekniek Tafel

Met Bankies
R 1595
  • 1440 x 1500 x 800mm

Bankie

2 Sitplek
R 1150
  • 1470 x 470 x 845mm

Hoekbankie

4 Sitplek met Koffietafel
R 4980
  • Bankies 1300 x 540 x 855mm

Koffietafel

Vierkantig
R 695
  • 595 x 595 x 470mm

Enkelbed

Met Bedkassie
R 1750
  • 1910 x 920 x 420mm

Bedkassie

Vierkantig
R 350
  • 385 x 385 x 490mm

Rak Eenheid

3 Rakke
R 1195
  • 1000 x 400 x 800mm

Braaibankie

2 Sitplek
R 2295
  • 1440 x 1500 x 800mm

Patio Eetstel

Met Bankies
R 1595
  • 1440 x 1500 x 800mm

Brandhoutrak

/ Kruierak
R 895
  • 1170 x 330 x 1100mm

Brandhoutrak

Lank
R 2250
  • 1240 x 420 x 1500mm

Blombakke

Elk
R 375
  • 670 x 480 x 329mm

Gemakstoele

Elk
R 495
  • 600 x 650 x 930mm

Vullisbak

Met Deksel / Vernis
R 650
  • 1120 x 700 x 1000mm

Vullisbak

Sonder Deksel / Vernis
R 580
  • 1120 x 700 x 1000mm

Ander produkte wat ook gemaak word.

Wie ons is.

Hierdie unieke idee is ’n werkskeppingsgeleentheid vir fisies gestremde persone in George om ’n ambag aan te leer en sodoende hulle self op te hef.

Behoefte vir Opleiding.

Liggaamlik gestremde persone wat opleiding verlang.

Kontak ons.

Het u iets ingedagte vir ’n meubelstuk ontwerp?

Vul die vorm in en heg ’n voorbeeld van idee aan.

5 Ivory Str., Tamsui Industria
George Industria, South Africa
6529

Pelgrims-logo21

Copyright © 2021 Pelgrims Rehabilitasiesentrum. All rights reserved.